This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 15 clues. Answers range from 4 to 30 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Dit is 'n kenmerk van die selfstandige naamwoord.
Die selfstandige naamwoord kan nie met die blote oog gesien word nie.
Dit is 'n agtervoegsel wat aan 'n tipe s.nw gevoeg word.
Hierdie s.nw voer die handeling of aksie uit.
goud is 'n...
Hierdie s.nw begin altyd met 'n hoofletter.
"seun teenoor dogter" Watter kenmerk van die s.nw is dit.
swerm voëls - watter tipe s.nw is swerm?
'n koppie tee - watter s.nw is koppie
Die algemeenste s.nw is die ...
Gee die meervoud van vonnis
Gee die meervoud van tegnikus
Gee die meervoud van kriterium.
Gee die meervoud van speelding.
Gee die meervoud van aanbod.