This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 2 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Gee die meervoud van: erf
Gee die verkleining van: swem
Vul die korrekte voorsetsel in: Die kind wil _______ tienuur by die huis wees.
Gee die verkleining: branders
Gee die meervoud: vlag
Vul die korrekte voorsetsel in: Die seun staan ____ die branderplank.
Vul die korrekte voorsetsel in: Die meisies gesels ______ die seuns in die water.
Gee die meervoud: tak
Gee die verkleining: roeispaan
Gee die meervoud: skaduwee
Vul die korrekte voorsetsel in: Hierdie moet _____ 'n kamera afgeneem word.
Gee die verkleining: trappe
Vul die korrekte voorsetsel in: Lethabo gaan ________ motor na Kaapstad.
Gee die meervoud: Selfoon
Gee die verkleining: verkleining
Gee die verkleining: Handboek
Vul die korrekte voorsetsel in: Sandra spring ______ die verkeerde swembad.
Vul die korrekte voorsetsel in: Shuan praat _______ sy vriend agter sy rug.
Vul die korrekte voorsetsel in: Gert dra sy medalje _______ trots.
Gee die meervoud: toepassing