Graad 11 Hersiening Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 24 clues. Answers range from 4 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

'n Atleet neem aan __________ deel.
Iemand wat 'n fiets ry?
Die tennisspeler slaan die bal met 'n __________.
As jy eerste kom, dan wen jy 'n __________.
Intensiewe vorm van groen.
Verkleinwoord van mandjie.
By die see swem mense in die __________.
In die sport slaan jy 'n klein balletjie met 'n stok tot in 'n gat.
Intensiewe vorm van skoon.
Die atleet dra 'n __________ om sy kop om die sweet uit sy oë te hou.
Verkleinwoord van besem.
Die seun is 'n (goed) sokkerspeler.
Jy moet jou spiere __________ voor jy begin oefen.
Intensiewe vorm van geel.
Die Springbokke sing die __________ voor hulle 'n wedstryd speel.
Jy moet __________ wees as jy sport wil speel.
Gee die antoniem vir tydelik.
Die __________ kyk hoe die spanne 'n wedstryd speel.
Die __________ neem foto's van die wenner vir die koerant.
Die span oefen elke dag in die __________.
Meervoud van kind.
Antoniem vir siek.
Die __________ se water is baie koud.
Antoniem van wenners

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

BLOKKIESRAAISEL

Crossword

Tieners met etiket

Crossword

Sport

Crossword

Hersiening

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

Afrikaans vir nou

Crossword

Bywoorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

Hersiening

Crossword