Corona pandemie LO Graad 7 Crossword

This printable crossword puzzle has 12 clues. Answers range from 4 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die Coronavirus is tans 'n.......
Maskers moet ________ lae materiaal he.
Meeste mense wat positief toets, ervaar ligte......
Was gereeld jou hande met alkoholgebaseerde ......
'n Gebruikte snesie moet in die _____ gegooi word.
Moenie aan jou gesig vat met vuil ________ nie.
Ons ________ word elke dag gemeet as ons by die skool kom.
Oppervlaktes kan ook met die _________ besmet word.
Masjiene wat mense in hospitale help om asem te haal noem ons _____
Bly weg van plekke waar daar baie _______________ is.
Wanneer jy positief toets, moet jy self ________________
Moet nooit jou kos met iemand ________ in hierdie tyd nie.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Sleutelwoorde

Crossword

Effesiers 4

Crossword

Familieboom

Crossword

Mense Regte

Crossword

Sportsoorte

Crossword

Covid - 19

Crossword

Die Bybel

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword