Covid - 19 Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Microbiology has 10 clues. Answers range from 5 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Korona virusse is 'n groep ..............
Die heel eerste gevalle is in ............ gerapporteer
Covid - 19 is 'n globale .........
Die virus ....... deur nabye kontak.
Die ...... gaan dadelik dood op oppervlaktes.
As ek positief toets, kan ek baie mense .......
Koors is een van die ....... van die virus.
As ek kortasem voel, moet ek ..... toe gaan.
As ek in kontak was met iemand wat .... getoets het, is ek hoe risiko.
Ek moet in alle publieke plekke my ...... dra.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

skr-woorde

Crossword

My Liggaam

Crossword

Bywoorde

Crossword

Spelwoorde

Crossword

Bywoorde van plek

Crossword

Drama elemente

Crossword

COVID-19

Word Search

Hersiening

Crossword