Verlede Tyd en Toekomende Tyd Blokkiesraaisel Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 12 clues. Answers range from 4 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Vandag is Maandag en ons was Sondag by Spar.
Covid-19 het in 2019 begin en dis nou 2021
Ons spaar om aan die einde van die jaar see toe tegaan. (Laaste maand van die jaar)
Verlede tyd vir eet
Ander woord vir die volgende dag
Ons gaan eers weer in Apr. netbal speel. Waarvoor staan Apr.
Laas jaar was die winter koud, maar die jaar is dit nog ____________.
Ek is tevrede met my rapport maar ek wil hierdie jaar______________wees. (Trappe van vergelyking)
Dis nou somer maar die seisoen gaan weer verander en dan is dit ____________.
Ek was 6 jaar oud toe was my sussie die helfde van my ouderdom. Nou is ek 73, hoe oud is sy?
Die boere het lank terug gesê “iets is so skaars soos _______________.”
Verlede tydsvorm van die werkwoord oefen is __________.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

BLOKKIESRAAISEL

Crossword

Sigwoorde

Word Search

Afrikaans Graad 6

Word Search

V en F

Crossword

Ons grondwet

Crossword

afrikaans

Crossword

Definisies

Matching Quiz

Tye van die Werkwoord

Word Search

Bywoorde

Crossword

Skatejag

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword