This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 13 clues. Answers range from 4 to 7 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Daar lê 'n _________ water op die vloer.
Ons gaan by die nuwe ________________ kuier.
Die boer _________________ die lande.
Daar was 'n ____________________ geluid in die water.
My oupa boer op 'n __________.
Ek moet 'n ____________ maak.
Ons ______________ druiwe in die boord.
Juffrou ________________ die werk in ons boeke.
Daar is 'n mark op die ______________.
Johan is 'n _________________ in die klas.
Hy lê ____________ om sy rug.
Ek hou van _________ en minus somme.
Ons het baie __________ in die tuin.