Type
Crossword
Description

Daar is 'n slang in die gras. Gevaar
Die appel val nie ver van die boom. Dieselfde
Ek is nou so kwaad, ek kan slange vang. Woedend
Petrus se maag grom. Honger
Liam is beenaf op 'n meisie. Verlief
Jan saag elke aand balke wanneer hy slaap. Snork
Jan aandik die bakleiery tussen die twee leerders. Oordryf
Klaas gaan akkoort met die oorspronklike besluit. Saamstem
Piet se bloed kook vir Sannie. Kwaad
Die hoof steek blad met die nuwe onderwyser Handgee

Voorsetsels Crossword

Type
Crossword
Description

Die boer ry ______ perd op sy plaas te
Hulle juig _______ die oorwinning. oor
Die gebou is _______ die brand. aan
Juffrou praat _____ my met
Hy soek ______ sy potlood. na
Ons was dood ______ die honger. van
Die siek man het _______ die dood omgedraai by
Alles word ______ die voet verkoop voor
Ons speel 'n wedstryd _____ ons buurskool. teen
Gee die geld _____ my vir
Sy verlang _____ haar ma. na
Die soldate veg ______ die vyand teen
Ouma sit _____ die stoel op
Die man klop ______ die deur. aan
Hy is _____ die moeilikheid in
Sy is kwaad ______ my. vir
Moenie ______ vuurhoutjies speel nie. met
Die stout kind neem die huis _____ horings. op
Jan spring _______ die sloot. oor

Die kruppel engel hoofstuk 2 Crossword

Type
Crossword
Description

Kies die korrekte antwoord. Ma Lettie is(frusteerd/geskok/kwaad) as sy hoor Tina wil na die dorpskool gaan. kwaad
Vul die ontbrekende woord in . By Rising star kry Tina alles _____________. verniet
Tina het ook________________ skool toe en terug. vervoer
Watter tipe werk wil Tina nie eendagdoen nie. huiswerk
Ma Lettie sê Tina is baie ________________. (klagte) lui
Wat leer die dorpskool nie vir die kinders nie naaldwerk
Wat het Tina se ma op haar uitgegooi toe sy sê sy het by Stefaans Marais geld gevra vir skool? waswater
Tina se boetie se naam is__________________. Klein Attie
Tina se sussie se naam is_____________________. Maaghret
Vul die ontbrekende woord in . tina besef nadat haar ma haar so geslaan het dat Stefaans Marais haar _______________________ pa is. biologiese
Tina lyk anders as die ander bruin kinders omdat haar pa ___________ is. wit
Hoe oud was Ma lettie toe sy swanger geraak het met Tina? sestien
Vul die ontbrekende woord in. Ma Lettie het vir Tina 'n leuen oor haar biologiese pa vertel. Sy het gesê dat Tina se pa 'n _________________ van die Kaap was. Slams
Vul die ontbrekende woord in. Ma Lettie het vir Tina 'n leuen oor haar biologiese pa vertel. Sy het gesê dat Tina se pa ______________ is. dood
Vul die ontbrekende woord in. Ma Lettie het vir Tina 'n leuen oor haar biologiese pa vertel. Sy het gesê dat sy nie Tina se pa se __________________ geken het nie. familie
Ma Lettie wil nie oor ______________________ praat nie. Jakob
Op wie se plaas werk Pa At? Coetzee
Watter tipe werk doen Pa At? arbeider
Wanneer Pa At baie kwaad is, kry hy _______________. stilstuipe
Ma Lettie sê dat Pa At net ________________ drink. naweke
Waarvoor is die geld wat die prokureur elke maand vir Ma Lettie inbetaal? onderhoudgeld
Wie is die meeste van die tyd dronk? Ant Merlin
Wou Pa At met 'n mes steek. Evaan
Oom Ketot se vrou? Ant Sanna
Die bruin woonbuurt se naam. Van Noodt

afrikaans Crossword

Type
Crossword
Description

die teenoorgestelde van onselfugtig selfsugtig
pappa ________ my baie met lekkers bederf
ek ry op my ________ na die skaatsplankpark skaatsplank
Aleks het gevra vir n PS maar pappa het ___________ geweier
Lucy was kwaad en ________ vir Piet nors
Ek het my pa ___________ om na my vriend toe te gaan gesmeek
Pappa wou my nie na my vriend toe vat nie, nou voel ek ____________ teneergedruk
Ek is _____________ dat pappa vir my gejok het teleurgesteld
Ek is baie _____________ by die huis verveeld
Ek was baie ______ toe pappa vir my n geskenk gee verras
Ek het n houdingsverandering gemaak om my maats terug te kry houdingsverandering

Ramba, die mamba Storie Word Search

Type
Word Search
Description

vry
fees
held
maag
drink
ouma
groot
sterk
koning
trou
water
dood
bier
pot
dogter
kinders
vang
rivier
mamba
slang

Die kruppel engel Hoofstuk 5 Crossword

Type
Crossword
Description

Wie dra altyd die juffrou se tas? Andries
Vir wie verduidelik Andries hoe om 'n geleentheid te kry om vir die naweek huis toe te gaan? Tina
Waar moet Tina gaan wag om vir 'n geleentheid huis toe te vra by die boere? kooperasie
Voltooi die volgende. Tina moet nie 'n tas vol _______________ saamvat as sy vir 'n geleentheid gaan vra nie. wasgoed
Tina kan by ______________ en Ant Ketlin gaan bly as sy nie 'n geleentheid huis toe kry nie. David
Wie kom tot Tina se redding by die kooperasie? Stefaans
Stefaans Marais word kwaad as Tina hom ____________ noem. meneer
Vul die ontbrekende woord in. Tina sit __ Stefaans in die bakkie en nie agter op nie. langs
Hoe voel Tina daaroor dat mense oor haar praat met die dat haar pa wit is? naar
Wanneer Tina by ant Ketlin-hulle is en weet dat daar nie genoeg is om te eet nie maak sy verskoning en se sy moet na __________ gaan. Loisie
Watter skoolwerk gaan sy by haar vriendin in Marta se Kris doen? Wiskunde
Haar vriendin bly by haar __________________. tannie
Wie het haar vriendin by haar tannie in Marta se Kris geplaas? welsyn
Sy is in die sorg van haar tannie geplaas omdat die omstandighede by die huis nie ________________________ vir studie is nie. bevorderlik
Waarmee sukkel Loisie as dit by Wiskunde kom? tafels
Aan watter sanger word Tina blootgestel deur Loisie? Eminem
Die sanger praat baie lelik en __________________ in sy liedjies. vloek
Wat het Tina vir aandete gehad daardie Vrydagaand in Marta-se-Kris? Dit kos net 50c. skyfies

Afrikaans Meervoude en Trappe Van Verlykking Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Die Victoria watervalle is (groot) as die Eiffel Tower grooter
Dit was (baie koud) toe ek berg Everest geklim het yskoue
Toe ons in die Serengeti was moes ons 'n (baie nuut) "land rover" kry. splinternuwe
Dit het klein (druppels) gereer toe ek by "Trappe toe Hemel" was. druppeltjies
Die Groot Muur van China is (baie oud) stokoud
Madagascar is a baie mooi plek met baie mooi (skepe) skipppies
Ons vakansie van Dubai toe die (duur) van al ons vakansies duurste
In die Groot Koraalrif is baie (vis) visse
Toe ek by die Hwange Nationele Park het ek baie Kori Busters gesien. KoriBustertjies
Ek het drie mooi (foto) van die luiperd in die boom. fotos
Al my (buurman) is op vakansie in Amerika. bure
Die bloed rivier is nie (baie rooi) nie bloedrooi
Die (goed) plek in die wereld is Italy beste
Ons sien twee (leeu) in die bosveld leeus
Op die tafelberg die mis is (wit) spierwit
Die boot van Mauritius was( blou) potblou
In die Okavango in Botswana ons sien 'n aap met twee (piesang) in sy hande piesange
Toe ek in Rio De Janiero die (polisieman) het my gestop. polisie
al my (ouma) is op vakansie oumas
al my (oupa) is in Spain nou oupas

Die kruppel engel (Tina) Crossword

Type
Crossword
Description

Wie is die hoofkarakter in die roman? Tina
Wat is die hoofkarakter se van? Louw
Wat is die hoofkarakter se biologiese pa se naam? Stefaans
Wat is haar biologiese pa se van? Marais
Van watter afstammeling is die hoofkarakter se ma? Karretjiesmense
Van watter afstammeling is die hoofkarakter se biologiese pa? witmense
Vul die korrekte woord in. Tina is __________ soos haar ma. kort
Tina het bruin ___________________ oë. amandelvormige
Tina het _________lippe. punt
Tina het 'n _________ neus. punt
Tina het nie ______________ hare nie. kroes
Tina het ___________bene. kierie
Tina is die _______________ in haar graad -7 klas. slimste
Die plaasskool se naam is ______________. Rising Star
Op watter dorp wil Tina skool gaan om in Afrikaans te leer? Van Noodt
Tina is na ouma _____________ vernoem. Martina
Hoe word Tina se ouma deur die plaasmense genoem? Oumies
Waarheen wil Tina wegloop? Kaapstad
Wie is Tina se grootmaakpa? Pa At
Wat is Tina se sussie se naam? Maaghret
Wat is Tina se boetie se naam? Klein Attie
Wat is Tina se ma se naam? Lettie
Wat is die naam van die plaas waar Tina-hulle woon? Coetzeerus
In watter taal het Tina onderrig op die plaas gekry? Engels
Wie het vir Tina na Stefaans gestuur? Jakob
Wat moes Tina by Stefaans gaan vra? geld
Waaroor het Tina en Jakob baklei toe hulle klein was? pop
Jakob steek vir Tina met 'n ... geroeste mes
Jakob is ______ jaar ouer as Tina. drie

Blokkiesraaisel oor Diere Crossword

Type
Crossword
Description

Die dier het swart en wit streep en lyk soos 'n perd Sebra
Die koning van die diere Leeu
Suid-Afrika se Nationale Dier Springbok
Die dier het die langste nek Kameelperd
Ek gly op my maag Slang
Ek het 'n groot mond en bly in die water Seekoei
Die dier met 'n horing op sy voorkop renoster
Die vinnigste dier op land Jagluiperd
Ek het 'n harde dop Buffel
Die swaarste dier Olifant

Die Kruppel Engel (Tina Louw) Crossword

Type
Crossword
Description

Waaroor het Tina en Jakob baklei toe hulle klein was? pop
Tina is _____________ soos haar ma. kort
Op watter dorp wil Tina skool gaan om in Afrikaans te leer? Van Noodt
Wat is Tina se sussie se naam? Maaghret
Die plaasskool se naam. Rising Star
Die hoofkarakter se biologiese pa. Stefaans Marais
Tina se ma se naam is Ma _____________. Lettie
Tina het _____________ lippe. dun
Tina het bruin _____________-vormige oë. amandel
Die taal van onderrig op die plaas. Engels
Die hoofkarakter in die roman. Tina Louw
Wie het vir Tina na Stefaans gestuur? Jakob
Haar biologiese pa se ras. wit
Jakob steek vir Tina met 'n geroeste _____________. mes
die afstammeling van die hoofkarakter se ma. karretjiesmense
Tina het 'n _____________ neus. punt
Tina se boetie. Klein Attie
Waarheen Tina wil wegloop. Kaapstad
Tina se bene word so beskryf. kierie
Die naam van die plaas waar Tina-hulle woon. Coetzeesrus
Tina is die _____________ in haar graad 7-klas. slimste
Tina se grootmaakpa. Pa At
Waarvoor Tina vir Stefaans gevra het. geld
Tina het nie _____________ hare nie. kroes
Tina se ouma word so deur die plaasmense genoem. Oumies
Jakob is _____________ jaar ouer as Tina. drie

Gevoelens en emosies Crossword

Type
Crossword
Description

My maat is kwaad vir my, hoe voel ek? hartseer
Ek het my doelwit bereik, hoe voel ek? gelukkig
My verjaarsdag partytjie lê voor, hoe voel ek? opgewonde
Ek het baie sleg geslaap, hoe voel ek? moeg
Ek het vooruit gewerk met my werk, hoe voel ek in die klas? verveeld
Ek kry nie die wiskunde som opgelos nie, hoe voel ek? frustreerd
Ek het my baadjie by die huis vergeet, hoe voel ek? koud
Ek het die 1200m gehardloop, hoe voel ek? uitgeput
Hoe voel mense op valentynsdag? verlief
Ek hoor iets in die donker huis, hoe voel ek? bang
My sussie wil my nie help om die skottelgoed te was nie, hoe voel ek? kwaad
Ek moet praat voor vreemde mense, hoe voel ek? skaam
Ek het my broodjies by die huis vergeet, hoe voel ek? honger
Ek het nie verwag om so groot geskenk te kry vir my verjaarsdag nie, hoe voel ek? verras