skr-woorde Crossword

This printable crossword puzzle has 10 clues. Answers range from 5 to 6 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Ons ___________ elke dag in ons boeke.
My boetie maak my _______________ wanneer dit donker is.
My ___________ moet netjies wees in my boek.
Staan weg van die vuur, jou hare gaan ___________
Die kanse is ___________ dat ons gaan trek.
Die meisie __________ baie hard, sodat ons haar moet hoor.
Daar is 'n _______________ op pappa se hand.
Oupa draai die ___________ stywer vas.
Die baba ___________ baie hard as hy honger is.
Die seuns _________ saam wanneer hulle rugby speel.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Woordeskat

Crossword

Emosies

Crossword

Covid - 19

Crossword

klinkers

Crossword

Bywoorde

Crossword

Spelwoorde

Crossword

ê klank

Crossword

be-woorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword