Bywoorde van plek Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 2 to 8 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

____ is jou huiswerk vir vandag (___ is your homework for today)
Ons speel sport ____. (We play sport ___)
My vriende staan ____ by die deur. (My friends are standing ____ by the door)
Ons mag nie nou ____ mekaar staan nie. (We are not allowed to stand ___ to one another)
Ons mag ___ loop tydens eksamen nie. (We are allowed ___ during exams)
Ons sit ____ in die klas. (We are sitting ___ the class)
____ in die land is dit iemand se verjaardag. (___ in the world it is someone's birthday)
As jy nie werk in klas nie, val jy ___. (If you don't work in class, you fall ___)
Kaapstad is ___ van hier af. (Cape Town is ___ from here)
Dit is lekker om ___ vriende te sit. (It is nice sitting ____ friends)
As mens swem moet jou kop __ due water wees vir lug. (When swimming, your head needs to be __ of the water for air)
Kinders wat sukkel om te sien moet ___ in die klas sit. (Learners struggling to see needs to sit ___ of the class)
Mens lê ___ die kombers in die winter. (One lies ___ the blanket during the winter)
Ons is oppad ___. (We are on our way ___)
Ons skool is ___ 'n inkopiesentrum. (Our school is ___ a grocery centre)
Die covid-19 virus is ___. (The covid-19 virus is ___)
Ons moet pouses __ loop veld toe. (For break we have to walk __ to the field)
Jou ouers het jou ___ toe gery met 'n kar. (Your parents drove you ___ with a car)
Ek sal jou ___ ontmoet. (I will meet you ___)
Mens klim __ trappe. (One walks ___ stairs)

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Familieboom

Crossword

Mense Regte

Crossword

f en v hersiening

Crossword

i/u woorde

Crossword

Bywoorde

Crossword

oo woorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword