This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 20 clues. Answers range from 4 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wie moet jy nie n vatkans gee nie?
Hoe moet ons teenoor mekaar wees?
Met die oog op watter dag is ons as eiendom van God Beseel?
Hoe moet ons onder mekaar praat?
Moenie vloek of ____ nie.
Wie moet ophou steel?
Moenie verbitterd,opvlieend of ____ word nie.
Waarvan moet jy niks doen nie?
Wat het hul afgele met die nuwe lewe?
Wat moet nie gedoen word as jul kwaad word nie?
Hoe moet die dief liewer werk om self in sy lewensonderhoud te voorsien?
Hoe moet jy nie n dag afsluit nie?
Wat moet die duiwel nie gegee word nie?
wat moet n dief ophou doen?
Op watter manier moet die dief in sy lewenswandel voorsien?
Deur hard te werk sal hy aan watter mense kan gee?
Watter taal moet daar nooit uit jou mond kom nie?
Hierdie Gees van God moet jy nie bedroef nie.
Praat net wat goed en ____ is.
Riglyne vir die nuwe _____.