This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 12 clues. Answers range from 3 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Waaroor praat ons vandag?
Wanneer kan mens by 'n vuur loop, as hy is?
Ons moet altyd wees by 'n vuur?
Met wat kan mens vuur dood maak?
Noem een ding waarmee mens kan vuur maak?
Noem nog iets waarmee mens vuur kan maak?
Wat het 'n vuur nodig om te brand?
Daar moet altyd volwasse wees as jy vuurmaak?
Voor jy loop by 'n vuur moet hy wees?
Wat moet mens altyd aan he as jy vuurmaak?
As daar 'n vuur uitbreek moet jy nie wees nie?
Wat kan mens op vuur gooi om hom dood te maak?