Lewensdoelwitte Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 18 clues. Answers range from 4 to 21 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Lewensdoelwitte is dinge wat jy in die lewe wil..............
'n .................. of missie gee jou 'n aanduiding van hoe jy wil hê jou luwe moet verloop.
Korttermyndoelwitte kan jy binne 'n paar ............ of dae bereik
Hierdie doelwitte bevestig dat jy op die regte pad is.
Spesifiek, meetbaar, haalbaar, tyd en relevant is almaar deel van die ............ doelwitstelling
'n Voorbeeld van intern hindernissen is................
Ander Mense, min tyd en gebrek aan hulpbronne is voorbeeld van ............. hindernisse
As jy goed voel oor jouself in 'n verhouding is dit 'n ......................... verhouding.
In 'n gesonde verhouding is daar respek en ...................
Intieme verhouding is tussen jou en jou ............
Vriendskappe kan jou selfbeeld ................., as dit 'n positiewe vriendskap is.
Ongesonde vriendskappe kan jou ....................... of fisies seer maak.
Groepsdruk kan lei tot ................. misbruik.
Jy moet in elke verhouding mekaar .................
'n Voorbeeld van media is ..............
Geseksualiseerde beeld van vroue, verlaag vroue se .....................
Musiekvideo's skep 'n ..................... van vroue dat voorkoms belangriker is as persoonlikheid.
Media kan voordelig wees omrede die media ........... gebeure dek.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Leereenheid 2

Crossword

Materie

Crossword

As Lara glimlag

Crossword

Hersiening

Crossword

Goedere en dienste

Crossword

Bywoorde

Crossword

Woordsoorte

Crossword

EBW

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword