This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 2 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
'n Lokval waarin diere gevang word.
'n Dokter spesiaal vir diere
Diere wat geslag word vir vleis moet op 'n menslike manier by ________ behandel word.
Mense wat opgelei is om wilde diere op te pas.
Dieretuine en _________ behandel nie altyd diere op 'n goeie manier nie. Die diere is dikwels in klein hokke.
Die DBV sal diere _______ voordat jy die dier aanneem.
Troeteldiere moet gereeld hul inentings kry en _______ word.
Ons moet ander mense in _____ neem en besef dat ander mense meer probleme as ons mag hê.
Wanneer jy uit jou eie aanbied om iets vir iemand anders doen, sonder om gevra te word.
Die ou mense van 'n gemeenskap wat soms in spesiale sentrums woon.