This printable crossword puzzle has 12 clues. Answers range from 4 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Jy slaan die bal daarmee in krieket.
Mense dra dit wanneer hulle swem.
In tennis slaan jy die bal met 'n ______________.
Die sport wat met 'n sokkerbal gespeel word.
Die persoon wat die span afrig.
Wat is 'n "match" in Afrikaans?
Wat noem jy 'n "referee" in Afrikaans?
Jy speel netbal op 'n netbal___________.
In watter sport 'druk jy 'n drie'?
As jy nie wen nie, dan _________________ jy.
Die persoon wat die doel oppas.
Jou _______________ inpireer jou.