This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 11 clues. Answers range from 3 to 8 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Ek eet my pap met dit
'n Plaasdier wat vir ons wol gee
Wanneer dit koud is trek ek dit an
Ek sny my vleis met 'n .....
Ons kook water hierin om dit warm te maak
Jy moet hou hande gereel was met...
Eiers word vir ons gegee deur 'n
Wyfie Hoender
Ons sluit die hok met 'n
Wyfie Skaap
20:00 in die aand moet ek ....