This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 2 to 5 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Ek skiet met 'n ______ en boog.
As die klok lui dan kom staan ons almal in ons _______ .
As jy nie arm is nie, dan is jy ______ .
Nie hartseer nie, maar ______ .
Mamma _______ ons klere nadat dit gewas is.
Vir aandete eet ons ______ en groente.
'n Boom word afgekap met 'n ______ .
Die meisie het 'n baie mooi ____.
Ek en _____ .
Nie hy nie, maar _____.