This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 13 clues. Answers range from 3 to 5 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Dit is nie soet nie, maar s____r
Dit is groen en groei aan 'n boom. 'n bl____r
Ek gebruik dit om bo-op die dak te kom. 'n l____r
Dit is iets waar jy botter en grondbroontjiebotter of marmite of konfyt opsit. br_____d
Dit word met bakstene gebou. 'n m___r
Dit skyn in die nag. Nie 'n ster nie, maar 'n m___n
Die diertjie kan vlieg, maar swem gewoontlik in die water. 'n ____nd
Wat gebeur in die kerk as die dominee die babatjie met water oor die voorkop gooi? Hy d____p die kindjie.
Jy maak dit voordat 'n mens braai. Jy maak eers 'n v____r
In die aand dan gaan sl_____p jy.
Ons is nou in Graad ____n.
Eina! Ek stamp my t____n.
'n vark, 'n skaap, 'n koei, woon op 'n pl____s