This printable crossword puzzle on the topic of Christianity (General) has 10 clues. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die gebed van iemand wie se saak met God reg is, het ‘n ________ werking. – Jakobus 5:16 NLV
Moenie ______ bid nie. – 1 Tessalonisense 5:16 NLV
Julle sal na my roep en bid, en Ek sal na julle _______. – Jeremia 29:12
Maar Jesus het Hom ________ in ‘n verlate plek afgesonder om te bid. – Lukas 5:16
_______ in die gebed. – Kollosense 4:2
Moet oor niks ___________ wees nie,maar bid oor alles. – Fillipense 4:6
Doen alles deur gebed en smeking. Laat die ______ julle elke keer in die gebed lei. – Efesiërs 6:18
Maar, as ‘n mens bid, moet jy die _________ hê dat God sal antwoord. 1:6
Enige persoon wat tot die Here bid, sal _______ word. – Joël 2:32
______ na My in die dag van nood. – Psalm 50:15