This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 3 to 7 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Teenoorgestelde van oud
teenoorgestelde van seun
meervoud van boom
meervoud van jas
Ek teken met 'n ---------
As jy nie vinnig is nie, is jy --------
As die robot ------- is, mag jy ry.
--------- is 'n voegwoord.
------- kom my pa nou?
Sy -------- in die water geval.