This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 16 clues. Answers range from 4 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
'n ander woord vir blydskap
die teenoorgestelde van moedeloos
'n antoniem vir haat
sonder skoene
anatoniem vir ongeduld
teenoorgestelde van hoogmoedig
Wanneer jy nie ongeduldig is nie
Wanneer jy in iets glo het jy...
Wanneer jy kies om die rente ding te doen
wanneer jy nie vals is nie
wanneer jy jou emosie of impuls kan beheer
Wanneer jy rustigheid ervaar
wanneer jy nie bang voel nie
As jy iemand ondersteun
die antoniem vir ontevrede
wanneer jy nie afgeleid word nie