This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 4 to 9 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die teenoorgestelde van warmer.
Die seisoen ná herfs.
Die seisoen vóór herfs.
Daar is twaalf ________ in 'n jaar.
Verkleining van blaar.
Meervoud van boom.
Een woord vir geel, bruin, oranje en rooi.
Die _______ waai die blare weg.
'n Warm kledingstuk.
Gebruik dit om blare bymekaar te kry.