Type
Crossword
Description

So wit soos __________. sneeu
Die teenoorgestelde van vuurwarm. yskoud
Gevriesde water. ys
Die seisoen na herfs. winter
'n Wintersport. ski
Die ou met 'n wortel vir 'n neus. sneeuman
Die seisoen na winter. lente
Iets warm om te drink. Koffie
Dit hou jou hande warm. Handskoene
Dit hou jou nek warm. serp

BLOKKIESRAAISEL Crossword

Type
Crossword
Description

Die tiende maand van die jaar oktober
Die vierde maand van die jaar april
Die persoon wat tande regmaak tandarts
Die dag na Saterdag Sondag
Die seisoen wanneer ons swem somer
Die seisoen na winter lente
Die persoon wat 'n gedig skryf digter
Die persoon wat ander lande besoek toeris
Jy eet dit saam met koffie/tee beskuit
Die eerste ete van die dag ontbyt
Die laaste ete van die dag aandete
Die maaltyd in die middel van die dag middagete
Een woord vir "in die aand" saans
Die persoon wat die skool bestuur skoolhoof
Die meervoud van "kind" kinders
Die verkleinwoord van "kind" kindjie
Die meervoud van "speelding" speelgoed
Ek eet met 'n mes en 'n __________ vurk
Baie moeg is ______________ doodmoeg
Baie duur is _______________ peperduur
Die antoniem vir "vinnig" stadig
Die antoniem vir "baie" min
Die persoon wat jou onderrig onderwyser
Goed, beter , die _________________ beste
Die vroulike vorm van "buurman" buurvrou
Die mervoud van "buurman" bure
Mens gaan eers na die _______________ en dan na die hoëskool laerskool

Woorde wat met -rt eindig. Crossword

Type
Crossword
Description

As ek vuil is en ek wil skoon word, dan kan ek bad of __________. stort
Dit is 'n baie donker kleur, soos die nag. swart
'n Koei waai met sy ______ die vlieë weg. stert
Lank of _______. kort
Dit klop binne in jou lyf. hart
As 'n vorm in vier dele gedeel word. kwart
Dit is 'n ander woord vir koek. tert
As ons ietsie vir ander mense opvoer, dan hou ons 'n _____________. konsert
As ek iemand bly pla, dan ________ ek hom. tart
Dit is die derde maand van die jaar Maart

Afrikaans Crossword

Type
Crossword
Description

Iets wat jy drink Drankie
Jy kan dit doen vir n taxi Wag
Jy kyk dit saam met jou vriende Fliek
Jy doen dit as iemand vir jou n grap vertel Lag
Jy kry dit vir jou verjaarsdag Kaartjie
Jy voel dit as jy op n eng plek is Bang
Iets waarop jy sit Sitplek
Jy eet dit by die flieks Springmielies
As jy iemand se aandag gee Kyk
As jy hartseer voel Huil
Halle smaak soet Lekkergoed
Halle sal altyd daar wees vir jou Vriende
Wanneer u lekker is Geniet
As u n gesprek het Praat
Soet en roomerig Roomys
Soet en bruin Sjokolade
Wanneer iemand wil hê jy moet iets koop Advertensie
Die teenoorgestelde van vriendin Kêrel

Diere Crossword

Type
Crossword
Description

Hierdie dier blaf Hond
hierdie dier is bang vir honde kat
Hierdie diertjie woon in 'n tenk kan nie sonder water gaan nie vis
Dit is groot en baie mense het n pop wat soos dit lyk beer
Dit is die koning van die wilde leeu
Dit het n baie lank neus olifant
Dit het nie bene nie en seil op sy mag slang
Dit is n man hoender haan
Dit is n vroulike hoender hen
Dit is n vroulike hond teef
Hierdie dier is klein en hou van kaas muis
hierdie dier vlieg en het vere voel
hierdie is gebruik om op te ry perd
hierdie dier se nek is baie lank kameelperd
Hierdie dier het die selfe naam soos ons se nasionale rugby span springbok
Hierdie gee vir jou spek Vark
Die baba naam vir hierdie dier is lam skaap
hierdie die is baie stadig en het n dop skilpad
hierdie dier gee vir jou melk koei
Hierdie dier is groen en spring baie hoog padda

PSW Gr 4 Kwartaal 2 - Emosies,groepwerk,afknouery Crossword

Type
Crossword
Description

Dit is wat ons voel emosies
Jy word kwaad wanneer jou geluk bedreig word of jy nie veilig voel nie woede
Dit is n emosie wat jou gelukkig maak liefde
Jy is bang vir dinge wat jou kan seer maak vrees
Jy is senuweagtig en bang angs
n Beplande taak waar meer as een persoon aan werk projek
Gaan jul spelling na en werk netjies projekwenke
Om deur dinge wat gesê of gedoen word iemand seer te maak afknouery
Iets wat die wet mens toelaat om te doen regte
Voedingskrag of kos Voeding
Slegte behandeling of wreedheid teenoor iemand mishandeling
Iets wat jou ndiens laat verrig verantwoordelikhede

Sederberge is nie vir sissies nie Crossword

Type
Crossword
Description

Hierdie is 'n voorbeeld van 'n .... raamvertelling
Die seun se naam Gerrie
Die oudste stapper se naam Tiekie
Die pa se bynaam Berg
Die seun se bynaam heuweltjie
Hulle stap in die.... winter
Hulle sien die dier se spore in die voetpad luiperd
Liggaamsdeel van die Oom wat gebyt word kuit
Die berg wat hulle uitklim Sneeukop
Die plek waar hulle die staptog sou eindig Wuppertal
Die pa se regte naam George
Die tydperk in Suid-Afrikaanse Geskiedenis toe die Oom jonk was Apartheid
Hoeveel oorsese vriende by die Oom in die Township gaan kuier het vier
Die twee mans drink dit om hulle warm te hou hoendertjie
Die taal wat die ou man praat Kaapse Afrikaans
Die studierigting wat die oom se oorsese vriende studeer het medies

Seisoene Crossword

Type
Crossword
Description

In somer, is dit warm
Jy dra 'n trui in ..... (seisoen) winter
Die ...... verkleur in herfs blare
In lente, is daar baie ...... vir die bye Blomme
Ek bou 'n ......... in die sneeu sneeuman
Nadat dit gereen het, is daar 'n mooi ....... in die lug reenboog
Daar is weerlig na 'n ...... donderstorm
Ek gebruik 'n ...... as dit reën sambreel
In winter, sit ons voor die..... kaggel
Die kleurvolle ..... vlieg in lente skoenlappers

Graad 4 Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Gooi iemand met water natspat
Olifante doen dit met hulle ore flap
Die bekendste liggaamsdeel van die olifant slurp
Mandla sê Olifant se slurp is ______________ verstommend
Die dier met die reuse ore Olifant
Die geluid wat 'n olifant maak trompetter
Dit klink so as mens hard teen iets vasloop KADOEF
Die dier met die kolle en die lang nek Kameelperd
Kameelperd eet die ___________ blare in die boomtoppe sappigste
Iets wat nie Kameelperd se tong steek terwyl hy eet nie dorings
Waterbok se kleur is __________ grys
Die naam van die bok Waterbok
As mens rooi word in jou gesig van skaamte bloos
Hang dit op die draad om droog te word wasgoed
Waterbok ____________ saggies in die bos rond sluip
Mandla was nie gelukkig nie ongelukkig
Mandla se ma sê dat almal iets ______________ het spesiaal
'n Ander woord vir uitrek strek
'n Ander woord vir 'n stroom water rivier
'n Groep bome bos
Olifant pluk dit van die bome af vrugte
Mandla kry 'n soen op sy _____________ voorkop
Om stil te wees hou Waterbok ______________ veilig
Ma wil Mandla optel en ________________ rondswaai
Daarsonder sal jy nooit goed wees in iets nie oefening

Klara Majola Crossword

Type
Crossword
Description

'n Ander naam vir strofe is ______________. vers.
Uit hoeveel strofes bestaan die gedig? drie
Klara het van die ______________ gesterf. koue
Sy het ______________ toe sy haar pa gaan soek het. verdwaal
Haar pa kon nie sien nie, hy was dus __________________. blind
"Kromgetrek soos wingerdstok" is 'n voorbeeld van _______________. vergelyking
Watter woord in die gedig verwys na sneeu? kapok
Watter eindrym tref ons in die gedig aan? kruisrym
Die herhaling van die kl-klank, noem ons ______________ alliterasie
"koue en "warm" is 'n voorbeeld van ____________ in die gedig. kontras

Dis koud en nat Crossword

Type
Crossword
Description

Skoene wat jy dra as dit reen stewels
Die seisoen warmste seisoen. somer
Jy dra dit om jou nek in die winter. serp
Die seisoen wanneer dit die koudste is. winter
Jy gebruik dit om jou droog te hou as dit reen. sambreel
Die wind..... waai
Iets wat jy op jou kop kan sit. mus
Jy dra dit as jy swem. swembroek
Jy dra dit in die winter as dit koud is. trui
Die Afrikaanse woord vir "seasons". seisoene