This printable crossword puzzle on the topic of Physics has 12 clues. Answers range from 4 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Gordyne kan gebruik word om __________ te isoleer.
Teëlvloere laat hitte ontsnap om 'n vertrek __________ te maak.
____________ is 'n natuurlike materiaal met goeie isolasie eienskappe.
Dakke wat van __________ gemaak is, is natuurlike materiaal wat goeie isolators is.
'n Koelhouer word van ___________ gemaak omdat dit die koue koeldrank isoleer teen die hitte buite.
Indien goeie isolasie gebruik word by huise, spaar dit _________.
'n Kombers hou jou liggaam se __________ binne sodat dit nie verlore gaan nie.
Kastrolle word van staal gemaak omdat dit 'n goeie __________ is.
Polistireen kan gebruik word om hitte-oordrag te voorkom omdat dit 'n goeie _______ is.
Jou hare of wolmus keer dat _______ verlore gaan.
Isolasiemateriaal voorkom dat hitte __________ gaan.
Daar kan gebruik gemaak word van "think pink" in __________.