Gebruik die gegewe definisies en vrae om die blokraai te voltooi Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Visual Arts has 10 clues. Answers range from 3 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die beskrywing of tasbare oppervlakte gehalte van 'n voorwerp?
Dit is n koel kleur
Verwys na n skaal van lig na donker
Om die gewig van die elemente op die kunswerk eweredig te versprei
'n Klein stukkie van iets groter
Ontwerpe word op die oppervlak van 'n metaal plaat gesny of gekerf en dan met behulp van' n drukpers van die plaat af gedruk
Wat is geel se komplimentêre kleur
Wanneer kuns gebruik word om oor iets in die samelewing te protesteer
Wanneer kuns gebruik word om verset teen die regering of maghebbers uit te druk
Om op metaal te graveer en dan die gekrapte lyne met ink te vul sodat dit 'n afdruk op papier kan maak wanneer dit deur n drukpers gedruk word

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Leereenheid 3.1

Crossword

gr 8 Afrikaans

Crossword

Entrepreneurskap

Crossword

Gedig Terme

Crossword

Bywoorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword