This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 5 to 20 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Vermoë om te beweeg
Die bron van elektrisiteit wat in 'n flits gebruik word
'n Dier of plant wat baie lank gelede dood is en wat in sediment bewaar is
'n Masjien wat bestaan uit kleiner dele wat saamwerk
'n Swart mineraal wat vir verhitting verbrand word
Tipe materiaal wat kan rek en dan na sy oorspronklike lengte terugkeer
Brandstof gemaak van olie wat verwerk is
Stappe wat geneem word om die veiligheid van mense en diere te verseker
Energie benodig sodat 'n toestel kan werk
Laat hitte of elektrisiteit toe om daardeur te beweeg