Gr.6- NW Kwt 3 Sleutelwoorde Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 5 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

'n Elektriese toestel wat elektriese energie na klankenergie omskakel
Laag om stroombaandrade wat die elektriese stroom binne-in die draad hou.
Diagram van 'n elektriese stroombaan met standaard simbole vir elektriese komponente.
Die proses waardeur energie van een deel van 'n stelsel na 'n ander beweeg.
'n Komponent wat in 'n stroombaan ingaan om energie daaraan te voorsien.
Die reste van dooie plante en diere wat energie uit die Son van miljoene jare gelede stoor.
'n Masjien wat die hoeveelheid energie wat deur elektrisiteit gedra word, verander.
Hoeveel elektriese krag 'n toestel verg om te kan werk.
Die opwek van elektrisiteit met die gebruik van water.
'n Paneel wat uit fotovoltaiese selle bestaan.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Stroombane

Crossword

Kortvrae

Crossword

Hersiening

Crossword

BONUS RONDTE

Crossword

GR9 ELEKTRISITEIT

Crossword

NWT Kwartaal 3 Toe

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword