This printable crossword puzzle on the topic of Physics has 20 clues. Answers range from 4 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Beweging van lading
Bron van energie
Stroom wat van die positiewe tot by die negatiewe pool beweeg
Stroombane bestaan uit verskillende ..........
Selle sit ........... energie om in elektriese energie
Meer selle in serie .......... die stroom
Meer resistors in serie ......... die stroom
Reistors bied ........... teen die vloei van lading
Filament van gloeilamp is gemaak van ...........
Watter metaal is 'n goeie geleier van elektrisiteit?
Draad wat help om oorverhitting te laat gebeur
Magnete het noord en suid ..........
'n Stroom veroorsaak 'n ................ rondom die geleier
'n Magneet wat deur 'n elektriese stroom geskep word
Is die magneet tydelik of permanent wat deur 'n stroom geskep word
Proses waar verbindings opgebreek word in elemente deur elektrisiteit
Selle parallel gee 'n ........... stroom
Resistors parallel bied 'n .............. weerstand
Stroombane waar die stroom slegs een pad volg.
Stroombane waar die stroom meer as een pad kan volg.