This printable crossword puzzle on the topic of Physics has 12 clues. Answers range from 3 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Verskag energie aan die sel.
Bied weerstand teen die vloei van elektrone
Vermoe om energie te verrig.
Eenheid van potensiaalverskil.
Meet klein stroompies.
Eenheid van weerstand.
Verstelbare weerstand.
'n Stroom in 'n serie stroombaan bly ...
Potensiaalverskil oor 'n serie stroobaan ...
Die potensiaalverskil oor 'n sel word ook die ____ van die stroombaan genoem.
Selle in serie word ook 'n ___ genoem.
Die hoeveelheid ____ per tydseenheid word stroomsterkte genoem