Graad 8 Kwartaal 3 Hersiening Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Physics has 20 clues. Answers range from 3 to 21 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

'n Stoor van elektriese energie
Krag van dinge wat aanmekaar vryf
Opbou van elektriese ladings op voorwerpe
trek na
stoot weg
Beweging van lading in 'n elektriese stroombaan
stroombaan waar elektrisiteit vloei in 'n deurlopende ononderbroke baan
die kleinste werkende deel van 'n battery
'n Versameling selle
deel van stroombaan wat stroom vertraag
As 'n stroom deur die deel met 'n lae weerstand vloei, en nie deur die res van die stroombaan nie
voorkom oorverhitting in 'n stroombaan
stroombaan met slegs 1 roete
Stroombaan met meer as 1 roete
Gebruik van elektrisiteit om 'n verbinding in eenvoudiger stowwe af te breek
bedek metaalvoorwerpe met 'n dun laag van 'n ander metaal
kleiner as normale gloeilampe; het verskillende kleure; word nie warm nie
Verander elektriese energie in klankenergie bv. speaker
Verander elektriese energie in klank energie, bv. alarm
Verandering van elektriese energie in bewegingsenergie, bv. Waaier

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Tegnologie graad 9

Crossword

Stroombane

Crossword

Natuurwetenskap

Crossword

Hersiening

Crossword

BONUS RONDTE

Crossword

GR9 ELEKTRISITEIT

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword