Werkkaart - Elektrostatika en Elektrisiteit Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Physics has 16 clues. Answers range from 3 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

'n Tydelike magneet gemaak deur 'n stroomdraende draad om 'n ysterkern te spoel.
Materiaal wat nie toelaat dat elektrone vloei nie
'n Stroombaan komponent wat die stroom van elektriese stroom weerstaan
'n Veranderlike weerstand
Voorwerpe met teenoorgesteld ladings ervaar 'n ___________ krag
'n Materiaal waarlangs 'n elektriese stroom kan vloei
Die weerstand wat ervaar word wanneer een voorwerp in kontak met 'n ander beweeg word
'n Toestel wat chemiese energie in elektriese energie kan verander
Volledig pad waardeur elektrisiteit gelei word
'n draad wat maklik smelt wanneer oorverhit en so breek 'n stroombaan
'n Mate van hoe sterk die ladings langs die geleier gestoot word
Voorwerpe met dieselfde ladings ervaar 'n ___________ krag
Verlig lig as gevolg van verhitting
Nie beweeg nie, bly op een plek
'n Spoel draad wat soos 'n magneet optree as 'n stroom daardeur beweeg
Hoë weerstand draad gebruik in gloeilampe

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Elektriese Stroombane

Word Search

Stroombane

Crossword

Natuurwetenskap

Crossword

Hersiening

Crossword

BONUS RONDTE

Crossword

GR9 ELEKTRISITEIT

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword