This printable crossword puzzle has 16 clues. Answers range from 4 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
'n voorbeeld van opgebergde energie
Die vorming van elektriese energie in 'n voorwerp noem ons ...........
......... is die vloei van elektriese lading in 'n elektriese stroombaan.
Dis 'n baie dun metaaldraad wat in party gloeilampe gevind word.
Iets wat lig gee wanneer dit verhot word.
Watter planeet het die kortste dag?
Watter planeet het die langste dag?
Watter planeet is amper net so groot soos die Aarde?
Watter planeet is bekend vir die ringe rondom?
Op watter planeet behalwe die Aarde is dit moontlik om op te leef?
Watter planeet skyn die helderste?
Wat is die grootste in die hemelruim? (Die posisie in die ruimte)
Wat is tweede grootste in die hemelruim? ( Die posisie in die ruimte)
Wat is die derde grootste in die hemelruim? ( die posisie in die ruimte)
Wat is die tweede kleinste in die hemelruim? ( Die posisie in die ruimte)
Wat is die kleinste in die hemelruim? ( die posisie in die ruimte)