This printable crossword puzzle on the topic of Physics has 10 clues. Answers range from 6 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Apparaat wat die elektriese stroom wat deur ‘n resistor beweeg, meet.
Manier hoe 'n voltmeter aan 'n stroombaan gekoppel word.
__________ is oral dieselfde grootte in 'n seriestroombaan.
Veiligheidstoestel wat in 'n driepenprop voorkom.
n Stelsel vir die opwekking van elektrisiteit.
Turbines draai 'n __________ wat elektrisiteit opwek.
Water word gebruik om elektrisiteit op te wek.
Kernkragstasie in die Wes-Kaap.
Die oorvoorsiening van spanning vanaf die kragmaatskappy.
Die tempo van die verskaffing van elektriese energie.