This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 27 clues. Answers range from 4 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die beginsel waarop hidroulika en pneumatika gebasseer is
'n Nadeel van hidrouliese stelsels
Stoor die lading in hidrouliese 'n domkrag
Ook bekend as 'n bros materiaal
'n Metaal roes wanneer dit met hierdie element reageer
Toestel met tande wat gebruik word om 'n tou vas te maak.
'n Elektroniese komponent wat as regsteller gebruik word.
Stoor vloeistof vir ekstra beweegafstand
Komponent se weerstand verhoog as die temperatuur verander
Elektroniese skakelaar wat swak stroom kan versterk
Skakelaars in serie
Beskerm komponente deur die stroom te beheer
Keer dat 'n kapasitor ontlaai
Mees geskikste behandeling teen roes
Algemeenste soort remme wat in fietse gebruik word
Die massa per kubieke meter van 'n spesifieke materiaal
Toets vir hardheid
Ontdekker van die hidrouliese pers
Pneumatiese stelsels gebruik .................... gas
Enkelwiel vaste katrolle bied geen ......................... voordeel nie
Hidrouliese stelsels is gevaarlik a.g.v. die hoë ..........
Die pal en ............... laat beweging slegs in een rigting toe.
Volgens Ohm se wet is die stroomsterkte direk eweredig aan die ..................... as die weerstand dieselfde bly.
Stoor elektriese lading
Positiewe elektrode
Negatiewe elektrode
Komponent wat gewoonlik saam met 'n transistor werk