Blokkiesraaisel Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Cell Biology has 10 clues. Answers range from 3 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die deel van die sel wat al die sel se aktiwiteite beheer.
Die deel van die diersel wat bekendstaan as die "energie fabriek" van die sel
Die eerste persoon wat selle onder ʼn mikroskoop waargeneem het, was Robert _____.
Die deel van die mikroskoop wat die beeld van ʼn vorwerp vergroot. Daar is gewoonlik 3 lense, elk met ʼn verskillende vergroting.
ʼn Jellie-agtige vloeistof binne die sel.
Die vader van die mikroskoop is ____ van Leeuwenhoek.
Die beweging van deeltjies van ʼn hoë konsentrasie na ʼn lae konsentrasie, sonder die gebruik van energie.
Vloeistofgevulde organelle wat as store dien.
Die organel wat in groen blare voorkom, maar die in dierselle nie.
Die basiese eenheid van lewe.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Taal

Crossword

Gaswisseling

Crossword

Lewensprosesse

Crossword

mikroskoop

Crossword

Biologie Terme

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword