This printable crossword puzzle on the topic of Plants & Botany has 13 clues. Answers range from 5 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die manlike deel van die voortplantingstelsel van 'n blom.
Die vroulike deel van die voortplantingstelsel van 'n blom.
Om uit 'n saad te ontwikkel en 'n plant te word.
Is diere soos insekte, voëls en soogdiere.
Plante het die hulp van omgewingsfaktore soos wind, water en die beweging van bestuiwers nodig.
Voorbeeld van 'n Suid-Afrikaanse voël wat 'n bestuiwer is.
Hoe plante sonder sade voortplant.
Blomdraende plante.
Latynse betekenis vir "angi" .
Klein deeltjies wat uit die vrugbeginsel groei en na bevrugting in sade ontwikkel.
Ander naam vir saadlobbe.
Mielies se saadlob word monokotiele genoem.
Boontjies se sade word dikotiele genoem.