Biologie Terme Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Cell Biology has 14 clues. Answers range from 8 to 23 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Laag aangepaste pantweefsel bestaande uit selle wat teen hoeke verdik en gewoonlik landwerpig is.
Bedeking oor 'n jong saailing wanneer dit deur die grond breek
Netwerk buise in sitopasma van sel hetsy gladde endoplasmiese retikulum of ribosome, wat growwe endoplasmiese retikulum maak,vir vervoer van materiaal.
Vervoer van vastestof of vloeistof in 'n sel deur middel van 'n vakuool of vesikel
Massa hartweefsel in wand van regterartruim; beheer ritme van hartklop
Wasagtige laag aan die buitekant van dele van die plant in die lug
Deel van bloed wat cholestrol vervoer ; gekoppel aan laer risiko van aterosklerose en hartaanval
Klep met 3 flappe ; tussen en regteratruim en regterventrikel van hart
Proses waardeur selle of deel van 'n organisme tydens ontwikkeling verander om 'n spesifike funksie uit te voer
'n Laag selle net onder die epidermis van die wortel
Gladde binneste vervoer van hartweefsel
Organiese molekules in 'n sel; verantwoordelik vir oorerflike en proteïensintese
Klassifikasie van organismes aan die hand van ooreenkomstie en verskille
'n Blaar met twee identiese oppervlakke

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Dierevoeding

Crossword

Die hart

Crossword

Gaswisseling

Crossword

Mitose

Crossword

Plantweefsel

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword