This printable crossword puzzle on the topic of Plants & Botany has 14 clues. Answers range from 6 to 21 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
‘n Groep min of meer eenderse gedifferensieerde selle wat saam ‘n gemeenskaplike funksie verrig.
Weefsel wat heeltyd mitose ondergaan en nog nie gedifferensieerd is nie.
Buitenste laag om wortels, stingels en wortels.
Waslaag wat plante teen vogverlies beskerm.
Vergroot die absorbsie-oppervlakte van die wortel.
Boontjievormige selle wat deel vorm van die huidmondjie.
Huidmondjies.
Volopste plantweefsel.
Weefsel met selwande wat oneweredig verdik is.
Steenselle en vesels.
Weefsel wat water vervoer in die plant.
Vaatweefsel wat organiese voedingstowwe vervoer.
Selle wat floeem aan die lewe hou.
Geperforeerde selwande.