This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 16 clues. Answers range from 3 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wat het alle organismes nodig om te oorleef?
Primêre bron van energie.
Wat is die hoof produk van fotosintese.
Watter afval gas van respirasie word vir fotosintese gebruik?
__________ word deur die son verskaf.
Waardeur beweeg gasse in en uit die blare?
Die groen pigment in plante.
Koolstofdioksied + Water → Glukose + __________
Waar vind fotosintese in plante plaas.
In watter tipe potensiële word stralingsenergie van die son, deur chlorofil, omgeskakel?
Watter proses vind plaas deur die huidmondjies?
Water en nutriënte word uit die grond deur die plant se ________ opgeneem.
Waarin word glukose omgesit vir struktuur?
Oormaat glukose word as _______ gestoor.
Beide fotosintese en respirasie speel ‘n groot rol in die ________ van organismes.
Watter oplossing word blou/swart as daar stysel teenwoordig is?