This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 3 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Chlorofil gee plante hierdie kleur
Die proses waar koolstofdioksied vrygestel word
Die proses waar suurstof ingeneem word
Hierdie vorm van energie word gebruik om fotosintese aan die gang te kry
'n Belangrike deel op die blaar waar gaswisseling plaasvind
Dit word deur die wortels benodig vir fotosintese
H
Tydens hierdie toets sal 'n jellytot oranjebruin verkleur
I
Tydens hierdie toets sal 'n aartappelskyfie swart word