This printable crossword puzzle on the topic of Organic Chemistry & Biochemistry has 15 clues. Answers range from 6 to 25 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
1ste Fase van Aerobiese respirasie
'n Gifstof wat spierpyn en styfheid kan veroorsaak
Watter tipe respirasie vind in die afwesigheid van suurstof plaas?
... is die hoofbron van energie
Koolstofdioksied, ATP en water is produkte van ...
... en klein hoeveelhede energie word afgeskei tydens glikolise
... dra die waterstofatome na die 3e fase van aerobiese respirasie
Die 3e fase van Aerobiese respirasie
'n Struktuur met n dak en glas mure waar plante gekweek word
Ligintensiteit, Temperatuur en koolstof konsentrasie beinvloed 'n plant se ...
Die siklus tydens lig onafhanklike fotosintese
Fotosintese vind in ... plaas
suurstog is 'n produk van fotosintese wat ins die ... vrygestel word
Gilkose waord as ... in die plant geberg
die energie omskakeling tydens fotosintese is stralingsenergie na ...