This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 14 clues. Answers range from 6 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die pigment maak dit moontlik vir plante om sonligenergie te absorbeer
Plante stoor glukose in hierdie vorm, omdat dit onoplosbaar is
Tipe plant wat oorleef of dooie organiese weefsel
Tipe respirasie wat suurstof nodig het om plaas te vind
'n Groep individue van dieselfde spesie
Die ___ is die somtotaal van al die ekosisteme op die aarde
Die gebied waar 'n organisme leef
'n Tipe verhouding waar beide partye voordeel trek
Produseerders word ook ___ genoem
Kaktusse, aalwyne en doringbome is alles voorbeelde van hierdie tipe plant
Die ___ is die vinnigste landsoogdier
Die verskynsel waar 'n dier se voorkoms hom laat lyk soos 'n ander dier / voorwerp
___ is uniek deurdat dit nie sonder die selle van die gasheer kan reproduseer nie
Eensellige mikro-organismes wat hoofsaaklik in die vorm van 'n sfeer, staaf of spiraal voorkom