This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 14 clues. Answers range from 4 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
'n Klomp weefsels wat saam funksioneer vorm 'n ____?
'n Tipe vertering waar fyngemaalde voedsel met verteringsensieme en soutsuur gemeng word?
'n ___ is voedsel wat met speeksel gemeng is wat in 'n balletjie gerol is.
Mense het watter tipe skelet?
Tipe spier wat slegs in die hart voorkom.
Die vloeistofgedeelte van die bloed
Vervoer suurstofryke bloed vanaf die hart na die selle in die liggaam.
Gaswisseling vind hier plaas
Afvalproduk wanneer proteïene in die lewer afgebreek word
Die twee buise vervoer uriene vanaf die niere na die blaas
Die deursigtige laag in die oog wat help om die inkomende lig te breek
Laat ons toe om dowwe lig te sien
Deel van die brein wat help met spier koordinasie en balans
Tipe metode wat gebruik word om die liggaam se gemiddelde liggaamstemperatuur te handhaaf