This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 6 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Algemene gesondheid, veiligheid en geluk van diere
mediese aandag vir diere
afrika beginsel dat menswees deur medemenslikheid bepaal word
'n regeringstelsel waar al die mense in die land hul verteenwoordigers kies
die gemeenskaplike simbole, geskiendenis, tradisie en kuns van nasie se mense
medisyne om slangif teen te werk
stowwe wat in die bloed geplaas word om die liggaam teen bepaalde siektes te beskerm
spesiale selle wat deur die liggam gemaak word om bepaalde virus of bateriee teen te werk
stowwe in voedsel wat die liggaam gesond hou
vorm van pyn of ongemak wat deur 'n siekte veroorsaak