This printable crossword puzzle has 17 clues. Answers range from 4 to 20 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
'n Lang buis wat vanaf die mond tot die anus loop
Die pH van die maag
Word in die spysverteringstelsel vervoer d.m.v. peristalse
Vervoer voedsel vanaf die mond na die maag
Vervaardig gal
Voedsel vermeng met maagsappe en ensieme
Die pankreas reguleer hierdie
Die dikderm absorbeer dit uit die verteerde voedsel
Die binnewand van die dunderm is bedek met miljoene uitsteeksels genaamd
Die funksie van die villi is om die absorpsie-opervlak van die dunderm te
Dit word deur 'n ronde sfinkter beheer
Minerale en vitamiene B word hier geabsorbeer
Die deel van die dunderm naaste aan die maag
Die beginpunt van die spysverteringstelsel
Die lewer vorm en berg dit
Pankreassap, gal en dundermsap word deur die .... van die dunderm vervaardig
Gespierde orgaan