plantorgane - blare Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Plants & Botany has 15 clues. Answers range from 6 to 21 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

‘n Groep verskillende weefsels wat ‘n spesifieke funksie verrig.
Proses waartydens plante hul eie voedsel produseer.
'n Hooffunksie van blare.
Waar nuwe sytakke of blomme groei.
Ander woord vir blaarskyf.
Petiool
waterdamp beweeg deur middel van diffusie uit die blaar se huidmondjies.
Weefsel wat aan die bokant en onderkant voorkom.
Openig waardeur gaswisseling plaasvind.
Boontjievormige epidermisselle.
Waslagie wat bo-op die epidermis aangetref word.
Selle in die blaar wat fotosinteer.
Langwerpige, dunwandige parenchiemselle.
Ronde, onreëlmatige losgepakte parenchiemselle.
Xileem en floëem.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Fotosintese

Crossword

Gaswisseling

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

herfs

Crossword

FOTOSINTESE

Crossword

Biologie Terme

Crossword

Plantweefsel

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword