This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 21 clues. Answers range from 2 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Van watter kontinent praat hulle in "Halala Afrika"?
Watter woord se vir ons die vroue bly in 'n landelike gebied?
Wie word deur die vrouens getroos in strofe 2?
Van watter kontinent het die skepe uit die weste gekom?
Hoekom het hulle hier gestop? Vir kos en ___.
Volgens strofe 3 is die land verruil vir ___.
Wat word armoedige woonbuurte in 'n stad genoem?
Een van die minirale skatte in ons aarde.
Watter woord in die gedig se dat al ons skatte uitgehaal is?
"groot en oop grasvlaktes" is 'n vorm van ___.
Waarmee is plase toegespan?
Wie het ons diere uitgeroei?
Watter stylfiguur vind ons in reels 40 en 41 in "Halala Afrika"?
Watter klank in "Halala Afrika" beteken "hartseer" of "hoop"?
Waar is die vrou "Jy mag maar" se man?
Die man "slurp" sy koffie, want dis te ___.
Wat het die man se voete so vuil gemaak?
Die tipe groente wat hy huis toe bring.
Die man se werk.
Watter woord impliseer dat dit onmoontlik is vir die man om terug te kom?
Die vrou noem hierdie spesifieke dinge, want dit is wat haar ___ het.