Die Gevare van Rook Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 12 clues. Answers range from 2 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die belangrikste bestanddeel van 'n sigaret.
Die taai stof in sigrette, wat tande en vingers geel kan vlek.
Die gevoel wat 'n persoon kry wat hulle weer wil laat rook.
Mense vind dit moeilik om op te hou rook omdat rook ...
Om iemand anders se rook in asemtehaal is genoem _________ rook
'n Ernstige siekte wat deur rook veroorsaak kan word.
Die deel van die sigaret wat 'n persoon vashou
Die naam van die stokkies wat mense mag rook.
'n Giftige chemikalie in sigarette wat ook gebruik word by rotte.
Die verslawende middel in sigarette.
Die chemikalieë in sigarette is ___________ .
Die oorblyfsels van 'n verbrande sigaret.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

TERMINOLOGIE

Matching Quiz

Drama terme

Crossword

Mikro-organismes

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

Entrepreneurskap

Crossword

ENTREPRENEURSHIP

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

LO BEGRIPPE

Crossword