Afrikaans Huistaal ( Vergaderingprosedure ) Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 16 clues. Answers range from 4 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die persoon lei die vergadering .
Die persoon skryf al die besprekings neer
Genooide persoon om lede toe te spreek.
Lys van besprekingspunte vir `n vergadering
`n Opsomming van al die besprekingspunt
Al die mense wat aan `n organisasie behoort
Iemand wat `n voorstel ondersteun
Om `n ander voorstel te maak as die vorige een
Die aankondiging van `n vergadering
Om `n gunsteling voorstel te bepaal word d.m.v _________ bepaal
Die voorsitter moet die vergadering lei en ________ handhaaf
Almal teenwoordig in die vergadering moet `n _______ onderteken
`n Vergadering kan nie uitgaan nie , maar ________
In die parlement staan die voorsitter bekend as die ________
As `n lid nie teenwoordig kan wees nie moet hy/sy `n _________ indien
`n Notule word altyd in die ________________ tyd neergeskryf

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Beroepe

Crossword

Bybelvasvra

Crossword

Fiksheid

Crossword

ENTREPRENEURSHIP

Crossword

Produksie faktore

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

PSW 3

Crossword