This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 14 clues. Answers range from 5 to 19 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wat word beskou as n besigheid se grootste bate.
.....is werkers met spesiale vaardighede.
....is werkers wat meer opleding en vaardighede het as ongeskoolde arbeid.
.....is werkers wat geen spesifieke vaardighede het nie.
......indiendneiming prakyke is indiensneimingspraktyke wat op arbeidsverhoudinge fokus.
Sonder natuurlike hulpbronne en......is dit nie moontlik om 'n onderneiming te bedryf nie
.....is die produksie faktor wat al die ander produksie faktore bymekaar bring en hulle in werking stel.
sinoniem vir produksie faktore.
.....is die manier waarop wergewers met werknemers in die werkplek met mekaar kontak het.
.....verwys na betaling vir werk wat gedoen is.
Werknemers wat tervrede en gemotiveerd is,is meer.....
Bestuurders moet ook n vriendlike......skep werkers goed oplei en aan hulle behoeftes voorsien.
Sonder........kan n besigheid nie bestaan nie.
Dit is belangrik om die......mense te kies vir elke werk.